Hebreërs 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het. Dink aan watter voorbeeldige lewe hulle enduit gelei het en vertrou soos hulle op God.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:1-10