Hebreërs 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou julle lewe vry van die honger na geld. Laat wat julle het, vir julle genoeg wees. Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie.”

Hebreërs 13

Hebreërs 13:1-10