Hebreërs 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en by die gemeente van God se kinders wie se name in die hemel opgeskryf staan. Julle het gekom by God, die Regter oor almal, en by die geeste van die verlostes wat nou volkomenheid bereik het.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:22-29