Hebreërs 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees baie versigtig dat niemand van julle uitsak en God se genade verspeel nie. Moenie dat daar onder julle ’n loot van bitterheid opskiet wat moeilikheid veroorsaak en baie aansteek nie.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:13-20