Hebreërs 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het Abraham, toe God hom geroep het, gehoorsaam weggetrek na die land wat God vir hom as ’n erfdeel sou gee. Hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou beland.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:7-15