Hebreërs 11:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En alhoewel daar oor hulle almal op grond van hulle geloof met soveel lof getuig is, het nie een van hulle ten volle verkry wat God beloof het nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:30-40