Hebreërs 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat sy geglo het, het Ragab die prostituut die spioene vriendelik ontvang en nie saam met die mense van haar stad, wat aan God ongehoorsaam was, gesterf nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:30-38