Hebreërs 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het. Dit wat ons nou kan sien, het dus nie uit sigbare dinge ontstaan nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:1-11