Hebreërs 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het daarop gereken dat God sy kind selfs uit die dood sou kon opwek. En in ’n sekere sin hét hy hom ook uit die dood terugontvang.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:11-26