Hebreërs 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En so is daar uit een mens, en dit nogal een wat nie meer ’n kind kon verwek nie, mense gebore so baie soos die sterre aan die hemelruim en so ontelbaar soos die sandkorrels op die strand.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:11-18