Hebreërs 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eers sê Hy: “Diere- of graanoffers of brandoffers of sonde-offers wou U nie hê nie en stel U nie tevrede nie” – alhoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:3-17