Hebreërs 10:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:27-36