Hebreërs 10:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom ons gaan dan die heiligdom binne, ja tot voor God, met ’n opregte hart en absolute vertroue, terwyl ons harte deur besprinkeling gesuiwer is van ’n skuldige gewete en ons liggame gewas is met skoon water.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:18-29