Hebreërs 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die offers dit wel gedoen het, sou dié wat kom aanbid het, nadat hulle een maal gereinig is, geen skuldgevoelens meer oorgehou het nie en sou hulle mos opgehou het om offers te bring.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-5