Hebreërs 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ons Hoofpriester het vir die sondes net een offer vir alle tye gebring en daarna op die ereplek aan die regterhand van God gaan sit.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:3-17