Handelinge 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat hom gehoor het, was verbaas en het gesê: “Is dit nie dié man wat Jesus se volgelinge in Jerusalem getreiter het nie? Dis mos presies waarvoor hy hierheen gekom het: om hulle geboei voor die priesterhoofde te bring!”

Handelinge 9

Handelinge 9:16-27