Handelinge 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ananias het geantwoord: “Here, ek het al by baie mense van hierdie man gehoor – watter kwaad hy die gelowiges in Jerusalem aangedoen het!

Handelinge 9

Handelinge 9:4-19