Handelinge 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n gelowige in Damaskus met die naam Ananias. Die Here het hom in ’n gesig geroep: “Ananias!”“Ja, Here!” het hy geantwoord.

Handelinge 9

Handelinge 9:9-11