Handelinge 8:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Skrifdeel waarmee hy besig was, lui:“Hy is gelei soos ’n skaapna die slagplek,en soos ’n lam stil isby sy skeerder,só het Hy sy mondnie oopgemaak nie.

Handelinge 8

Handelinge 8:26-40