Handelinge 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saulus het die kerk oral probeer vernietig. Hy het van huis tot huis gegaan, mans en vroue laat uitsleep en in die tronk laat sit.

Handelinge 8

Handelinge 8:1-12