Handelinge 7:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons voorgeslag het die tabernakel by hulle in die woestyn gehad. Dié tabernakel is gemaak presies volgens die plan wat God aan Moses gewys het.

Handelinge 7

Handelinge 7:37-48