Handelinge 7:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mishandeling van my volk in Egipte het Ek inderdaad gesien. Ek het hulle hulpgeroep gehoor. Hier is Ek nou om hulle te red. Kom, Ek stuur jou nou Egipte toe.’

Handelinge 7

Handelinge 7:28-36