Handelinge 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die woord van God het verder versprei, en die aantal gelowiges in Jerusalem het geweldig toegeneem. Selfs ’n groot klomp priesters het gelowig geword.

Handelinge 6

Handelinge 6:5-15