Handelinge 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Twaalf roep toe al die gelowiges bymekaar en sê vir hulle:“Ons as apostels behoort ons besig te hou met die verkondiging van die woord van God, nie met die verspreiding van kos nie.

Handelinge 6

Handelinge 6:1-5