Handelinge 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus vra haar toe: “Het julle die grond vir hierdie bedrag verkoop?”“Ja,” het sy geantwoord, “dit was die bedrag.”

Handelinge 5

Handelinge 5:2-17