Handelinge 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus sê toe: “Ananias, hoekom het jy jou deur Satan laat omhaal? Jy het vir die Heilige Gees gelieg toe jy ’n deel van die geld teruggehou het.

Handelinge 5

Handelinge 5:1-4