Handelinge 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle losgelaat is, het Petrus en Johannes dadelik die ander gelowiges opgesoek en vir hulle vertel wat die priesterhoofde en die familiehoofde alles gesê het.

Handelinge 4

Handelinge 4:19-33