Handelinge 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was baie ontsteld omdat Petrus en Johannes die volk geleer het en die opstanding uit die dood in Jesus verkondig het.

Handelinge 4

Handelinge 4:1-9