Handelinge 3:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Júlle is die kinders van daardie profete, en julle het deel aan die verbond wat God met julle voorvaders gesluit het. God het mos vir Abraham gesê: ‘In jou nageslag sal al die families van die aarde geseën word.’

Handelinge 3

Handelinge 3:23-26