Handelinge 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Petrus dit agterkom, het hy soos volg op die mense gereageer: “Geagte Israeliete, wat is so besonders hieraan? Wat kyk julle ons so aan asof ons deur ons eie krag of godsdienstigheid veroorsaak het dat hierdie man kan rondstap?

Handelinge 3

Handelinge 3:11-21