Handelinge 28:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die inboorlinge die gedierte aan sy hand sien hang, sê hulle vir mekaar: “Hierdie man is beslis ’n moordenaar. Al is hy uit die see gered, het geregtigheid hom nie toegelaat om te bly lewe nie.”

Handelinge 28

Handelinge 28:1-10