Handelinge 28:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het ’n volle twee jaar lank in sy eie gehuurde huis gebly, en hy het almal ontvang wat by hom aangedoen het.

Handelinge 28

Handelinge 28:21-31