Handelinge 27:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Romeinse offisier wou Paulus red en het hulle gekeer om hulle plan uit te voer. Hy het die mense wat kon swem, beveel om eerste oorboord te spring en die land te probeer haal.

Handelinge 27

Handelinge 27:35-44