Handelinge 27:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was bang ons loop naderhand op die rotse en het daarom vier ankers by die agterstewe uitgegooi en gebid dit moet dag word.

Handelinge 27

Handelinge 27:20-32