Handelinge 27:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie dae lank het die son en die sterre nie eers deurgekom nie en het die geweldige wind voortgewoed. Uiteindelik is alle hoop laat vaar dat ons gered sou word.

Handelinge 27

Handelinge 27:18-28