Handelinge 27:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ligte bries het uit die suide begin waai, en die bemanning het gedink dat hulle hulle plan sou kon uitvoer. Hulle het anker gelig en al langs die kus van Kreta gevaar.

Handelinge 27

Handelinge 27:6-20