Handelinge 26:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle weet dus al lankal, as hulle bereid is om daaroor te getuig, dat ek my lewe ingerig het ooreenkomstig die strengste party van ons godsdiens, naamlik die Fariseërparty.

Handelinge 26

Handelinge 26:1-11