Handelinge 26:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Of dit nou ’n oomblik of langer sou vat,” antwoord Paulus, “ek bid God dat nie net u nie, maar almal wat vandag na my luister, gelowiges sal word soos wat ek is, maar natuurlik net sonder hierdie boeie.”

Handelinge 26

Handelinge 26:21-32