Handelinge 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het hom toe verdedig: “Ek het niks teen die Joodse wet of die tempel of die keiser oortree nie.”

Handelinge 25

Handelinge 25:4-11