Handelinge 25:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dié onder julle,” het hy gesê, “wat die bevoegdheid daartoe het, kan dan saam met my gaan. As die man iets onwettigs begaan het, kan julle hom aankla.”

Handelinge 25

Handelinge 25:4-7