Handelinge 25:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar ek het nie iets spesifieks oor hom wat ek vir ons staatshoof kan skryf nie. Daarom het ek hom voor u gebring, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná die ondersoek iets kan hê om te skryf.

Handelinge 25

Handelinge 25:25-27