Handelinge 25:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het Agrippa gekom, en Bernice ook, met groot vertoon. Hulle het die saal binnegekom in geselskap van die generaals en die vooraanstaande inwoners van die stad. Op Festus se bevel is Paulus ingebring.

Handelinge 25

Handelinge 25:17-27