Handelinge 25:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ék het geen idee gehad hoe om hierdie tipe saak te ondersoek nie, en het hom daarom gevra of hy gewillig sou wees om Jerusalem toe te gaan en daar oor hierdie dinge verhoor te word.

Handelinge 25

Handelinge 25:14-25