Handelinge 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus antwoord hom: “Nee! Voor die keiserlike regbank staan ek tereg. Dít is waar ek verhoor moet word. Ek het die Jode geen kwaad aangedoen nie. Dit weet u self baie goed.

Handelinge 25

Handelinge 25:9-16