Handelinge 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het bevind dat hierdie man ’n absoluut verderflike invloed is. Hy maak dat al die Jode oor die hele wêreld in opstand kom. Hy is ’n leier van die Nasarener-splintergroep.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-12