Handelinge 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was nog besig met die offer in die tempel, pas klaar met die reinigingshandeling, toe hulle my kry. Daar was nie ’n skare nie en ook geen oproer nie.

Handelinge 24

Handelinge 24:15-27