Handelinge 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het my hoop op God gestel – iets wat hulle self ook verwag – dat God die opstanding van die goeies en die slegtes gaan laat plaasvind.

Handelinge 24

Handelinge 24:5-18