Handelinge 24:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vyf dae later het die hoofpriester Ananias saam met ’n paar van die familiehoofde en ’n advokaat, Tertullus, daar aangekom. Hulle het hulle aanklag teen Paulus aan die goewerneur voorgelê.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-12