Handelinge 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die Sadduseërs sê daar is geen opstanding nie, en ook nie engele en geeste nie; die Fariseërs glo weer dat al drie bestaan.

Handelinge 23

Handelinge 23:1-15