Handelinge 23:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die brief gelees en Paulus gevra van watter provinsie hy is. Hy hoor toe dat hy van Silisië af kom.

Handelinge 23

Handelinge 23:31-35